Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetsaal
eetsaal [boodskap #144588] Wo, 07 Februarie 2024 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetsaal
Afbreking: eet•saal
Samestelling: eet + saal


Selfstandige naamwoord: eetsaal
Meervoud: eetsale
Verkleinwoord: eetsaaltjie
Meervoud van verkleining: eetsaaltjies

Betekenis:
• 'n Saal waarin 'n mens maaltye saam met ander kan nuttig.

Gebruik:
• Ek kry jou om 12:00 in die koshuis se eetsaal.

Sinoniem:
• eetlokaal
• eetsalon

Vertaling:
Engels: dining hall
Nederlands: eetzaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbitterd
Volgende onderwerp: sokkerveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:15:35 MGT 2024