Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indringerplant
indringerplant [boodskap #144580] Ma, 05 Februarie 2024 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indringerplant
Afbreking: in•drin•ger•plant
Samestelling: indringer + plant


Selfstandige naamwoord: indringerplant
Meervoud: indringerplante
Verkleinwoord: indringerplantjie
Meervoud van verkleining: indringerplantjies

Betekenis:
• 'n Uitheemse plante wat nie natuurlik in 'n gebied voorkom nie.

Gebruik:
• Die Jakarandabome van Pretoria is 'n voorbeeld van 'n indringerplant.

Vertaling:
Engels: invasive species, alien species
Nederlands: invasieve soort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belastinggeld
Volgende onderwerp: Siries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:40:09 MGT 2024