Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minderbevoorreg
minderbevoorreg [boodskap #144554] Vr, 02 Februarie 2024 16:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19075
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minderbevoorreg
Afbreking: min•der•be•voor•reg
Samestelling: minder + bevoorreg


Byvoeglike naamwoord: minderbevoorreg
Attributief: minderbevoorregte

Betekenis:
• Wat minder voorregte geniet, of minder kanse in die lewe kry.

Gebruik:
• Die projek samel geld in om minderbevoorregte mense by te staan.

Sinoniem:
• behoeftig

Afgelei:
• minderbevoorregtes

Vertaling:
Engels: less privileged, less fortunate
Nederlands: minder bevoorrecht, kansarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekondant
Volgende onderwerp: beurtelings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:13:47 MGT 2024