Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volwaardig
volwaardig [boodskap #144528] So, 28 Januarie 2024 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volwaardig
Afbreking: vol•waar•dig
Samestelling: vol + waardig


Byvoeglike naamwoord: volwaardig
Attributief: volwaardige
Partitief: volwaardigs

Betekenis:
• Sonder enige gebreke of tekortkominge. Met al die nodige kwaliteite.

Gebruik:
• Die kerksaal is opgeknap en tot 'n volwaardige kerk met 'n toring herbou.

Sinoniem:
• volkome
• volledig

Antoniem:
• onvolwaardig

Afgelei:
• volwaardigheid

Vertaling:
Engels: full-blown, full-fledged
Nederlands: volwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingesteldheid
Volgende onderwerp: sluitkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:11:32 MGT 2024