Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingesteldheid
ingesteldheid [boodskap #144527] So, 28 Januarie 2024 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingesteldheid
Afbreking: in•ge•steld•heid
Samestelling: ingestel(d) + -heid


Selfstandige naamwoord: ingesteldheid
Meervoud: ingesteldhede

Betekenis:
• Houding teenoor iets of iemand; hoe 'n mens jeens iets ingestel is.

Gebruik:
• Weens die pofadder se aggressiewe ingesteldheid is die slang verantwoordelik vir die meeste sterftes weens slangbyte in Afrika.

Sinoniem:
• gemoedsaard
• houding
• perspektief
• temperament

Hiponiem:
• beroepingesteldheid
• beroepsingesteldheid
• lewensingesteldheid
• terreingesteldheid

Vertaling:
Engels: attitude, mindset
Nederlands: houding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peetouer
Volgende onderwerp: volwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:32:48 MGT 2024