Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peetouer
peetouer [boodskap #144526] So, 28 Januarie 2024 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
peetouer
Afbreking: peet•ouer
Samestelling: peet + ouer


Selfstandige naamwoord: peetouer
Meervoud: peetouers

Betekenis:
• Die peetpa of peetma van 'n kind; persoon wat tydens 'n kind se doop beloof het om met die opvoeding te help.

Gebruik:
• Indien die ouers nie meer na die kind kan omsien nie, neem die peetouers die voogskap oor.

Sinoniem:
• doopgetuie

Hiponiem:
• peetma
• peetmoeder
• peetoom
• peetpa
• peettante
• peetvader

Vertaling:
Engels: godparent
Nederlands: peetouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abdikasie
Volgende onderwerp: ingesteldheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:56:44 MGT 2024