Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abdikasie
abdikasie [boodskap #144525] So, 28 Januarie 2024 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
abdikasie
Afbreking: ab•di•ka•sie


Selfstandige naamwoord: abdikasie
Meervoud: abdikasies

Betekenis:
• Die handeling van abdikeer; om van 'n troon afstand te doen.

Gebruik:
• Alfonso XIII van Spanje is in 1931 tot abdikasie gedwing.

Sinoniem:
• troonsafstand

Vertaling:
Engels: abdication
Nederlands: abdicatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troonopvolger
Volgende onderwerp: peetouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:07:21 MGT 2024