Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortou
voortou [boodskap #144520] So, 28 Januarie 2024 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortou
Afbreking: voor•tou
Samestelling: voor + tou


Selfstandige naamwoord: voortou
Meervoud:

Betekenis:
• (figuurlik) Om die leiding te neem.
• Die tou/riem waarmee 'n span osse gelei word.

Gebruik:
• Sy het die voortou met die reëlings geneem.
• Die touleier loop voor met die voortou in sy hand.

Vertaling:
Engels: lead
Nederlands: voortouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruskamer
Volgende onderwerp: abdikeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:52:56 MGT 2024