Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruskamer
ruskamer [boodskap #144519] So, 28 Januarie 2024 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruskamer
Afbreking: rus•ka•mer
Samestelling: rus + kamer


Selfstandige naamwoord: ruskamer
Meervoud: ruskamers
Verkleinwoord: ruskamertjie
Meervoud van verkleining: ruskamertjies

Betekenis:
• 'n Vertrek in 'n gebou waarin mens kan rus en ontspan.

Gebruik:
• Eersteklas-passasiers kan die lugredery se ruskamer gebruik.

Hiponiem:
• leefkamer
• sitkamer

Vertaling:
Engels: ruskamer
Nederlands: rustkamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitdoof
Volgende onderwerp: voortou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:02:25 MGT 2024