Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorhou
voorhou [boodskap #144508] Sa, 27 Januarie 2024 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorhou
Afbreking: voor•hou
Samestelling: voor + hou


Werkwoord: hou voor, voorhou
Verlede tyd: het voorgehou

Betekenis:
• Om iets voor iemand te hou.
• (figuurlik) Om onder die aandag te bring; iemand iets vertel of met iets konfronteer.

Gebruik:
• Hy hou 'n wortel voor die donkie.
• Sy het vir hom die Leviete voorgehou.

Sinoniem:
• aandui
• konfronteer
• uitstal
• vertel
• vertoon
• verwyt

Vertaling:
Engels: to hold up, hold before
Nederlands: voorhouden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fratsongeluk
Volgende onderwerp: uitneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:18:41 MGT 2024