Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fratsongeluk
fratsongeluk [boodskap #144507] Sa, 27 Januarie 2024 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fratsongeluk
Afbreking: frats•on•ge•luk
Samestelling: frats + ongeluk


Selfstandige naamwoord: fratsongeluk
Meervoud: fratsongelukke
Verkleinwoord: fratsongelukkie
Meervoud van verkleining: fratsongelukkies

Betekenis:
• 'n Abnormale of ongewone ongeluk.

Gebruik:
• Die voorval is as 'n fratsongeluk beskryf.

Vertaling:
Engels: freak accident
Nederlands: bizar ongeluk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volstoom
Volgende onderwerp: voorhou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:12:00 MGT 2024