Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inplant
inplant [boodskap #144491] Vr, 26 Januarie 2024 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inplant
Afbreking: in•plant
Samestelling: in + plant


Werkwoord: plant in, inplant
Verlede tyd: het ingeplant

Betekenis:
• Om iets (soos plante of pale) in die grond te sit.
• Om iets in die liggaam in te bring of vas te sit.

Gebruik:
Plant die pale hier in sodat ons 'n draad kan span.
• Die dokter het vir die pasiënt 'n pasaangeër ingeplant.

Afgelei:
• inplanting

Vertaling:
Engels: to implant
Nederlands: inplanten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanhoor
Volgende onderwerp: uitsterwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 10:13:28 MGT 2024