Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voogdyskap
voogdyskap [boodskap #144437] So, 21 Januarie 2024 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voogdyskap
Afbreking: voog•dy•skap
Samestelling: voogdy + -skap


Selfstandige naamwoord: voogdyskap
Meervoud: voogdyskappe

Betekenis:
• Die verantwoordelikheid van 'n voog teenoor sy kinders, of by uitbreiding teenoor dit wat aan iemand toevertrou is.

Gebruik:
• In die geval van 'n egskeiding kan 'n hof uitsluitlike voogdyskap oor die kinders aan slegs een van die ouers toeken.

Vertaling:
Engels: guardianship, wardship, trusteeship
Nederlands: voogdijschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: losraak
Volgende onderwerp: voogdy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:48:42 MGT 2024