Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keffer
keffer [boodskap #144417] Di, 16 Januarie 2024 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keffer
Afbreking: kef•fer
Samestelling: kef + er


Selfstandige naamwoord: keffer
Meervoud: keffers
Verkleinwoord: keffertjie
Meervoud van verkleining: keffertjies

Betekenis:
• Klein hondjie wat baie kef (kwaai blaf).
• (figuurlik) Iemand wat onnodig lawaai of skoor soek.

Gebruik:
• 'n Keffertjie byt nie sommer nie.
• Die keffer skrik my nie af nie!

Sinoniem:
• brakkie
• hakskeenbyter
• skoothondjie

Vertaling:
Engels: yapper
Nederlands: keffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: transponeer
Volgende onderwerp: glimlaggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:44:27 MGT 2024