Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » transponeer
transponeer [boodskap #144416] Di, 16 Januarie 2024 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
transponeer
Afbreking: tran•spo•neer


Werkwoord: transponeer
Verlede tyd: het getransponeer

Betekenis:
• Om na 'n ander posisie oor te bring.

Gebruik:
• As mens 'n element van die een kant van 'n vergelyking na die ander kant transponeer, verander die teken (plus word minus en minus word plus), bv x+y=5 is dieselfde as x=5-y.

Sinoniem:
• oorbring
• oorsit
• rondskuif
• uitruil
• verplaas

Afgelei:
• transponeerbaar
• transponering

Afkorting:
• trs.

Vertaling:
Engels: to transpose
Nederlands: transponeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rinorrea
Volgende onderwerp: keffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:41:16 MGT 2024