Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onhandig
onhandig [boodskap #144389] Sa, 13 Januarie 2024 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onhandig
Afbreking: on•han•dig
Samestelling: on- + handig


Byvoeglike naamwoord: onhandig
Vergrotende trap: onhandiger
Oortreffende trap: onhandigste
Attributief: onhandige

Betekenis:
• Wat nie goed met die hande kan werk nie.
• Wat moeilik is om te hanteer.

Gebruik:
• Die kelner is onhandig het al op drie kliënte gemors.
• Die boek word ongelukkig net in die onhandige formaat gedruk.

Sinoniem:
• lomp
• onbedrewe
• onbehendig
• onbeholpe
• onbekwaam
• onbevoeg

Antoniem:
• handig

Afgelei:
• onhandigheid

Vertaling:
Engels: unhandy, clumsy; inconvenient
Nederlands: onhandig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasspyker
Volgende onderwerp: destabiliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:27:26 MGT 2024