Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasspyker
vasspyker [boodskap #144388] Sa, 13 Januarie 2024 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasspyker
Afbreking: vas•spy•ker
Samestelling: vas + spyker


Werkwoord: spyker vas, vasspyker
Verlede tyd: het vasgespyker

Betekenis:
• Om iets met 'n spyker vas te heg.

Gebruik:
• Jesus is aan 'n kruis vasgespyker.

Sinoniem:
• aanspyker
• inhamer
• inslaan
• inspyker
• intimmer
• vashamer
• vasheg
• vasnael
• vasslaan

Vertaling:
Engels: to nail down
Nederlands: vastspijkeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaapboer
Volgende onderwerp: onhandig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:09:20 MGT 2024