Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekendmaking
bekendmaking [boodskap #144363] Ma, 08 Januarie 2024 14:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekendmaking
Afbreking: be•kend•ma•king
Samestelling: bekendmaak + -ing


Selfstandige naamwoord: bekendmaking
Meervoud: bekendmakinge, bekendmakings

Betekenis:
• Die handeling om iets bekend te maak.

Gebruik:
• Die bekendmaking van die jongste misdaadsyfers wek opslae.

Sinoniem:
• aankondiging
• afkondiging
• bekendstelling
• debuut
• kennisgewing
• mededeling
• onthulling
• openbaarmaking
• openbaring
• proklamasie
• publikasie
• publisering
• verwittiging
• vrystelling

Vertaling:
Engels: announcement, publication
Nederlands: bekendmaking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onthulling
Volgende onderwerp: leuenagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:29:50 MGT 2024