Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onthulling
onthulling [boodskap #144362] Ma, 08 Januarie 2024 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onthulling
Afbreking: ont•hul•ling
Samestelling: onthul + -ing


Selfstandige naamwoord: onthulling
Meervoud: onthullinge, onthullings
Verkleinwoord: onthullinkie
Meervoud van verkleining: onthullinkies

Betekenis:
• Die bekendmaking van iets wat eens onbekend/verborge was.

Gebruik:
• Die skoolhoof sal 'n toespraak tydens die onthulling van die nuwe skoolsaal lewer.

Sinoniem:
• bekendmaking
• blootstelling
• openbaarmaking
• openbaring
• ontbloting
• ontsluiering
• uitlating

Afgelei:
• onthullingsplegtigheid

Vertaling:
Engels: uncovering, disclosure, revelation; inauguration, unveiling
Nederlands: onthulling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aspirasie
Volgende onderwerp: bekendmaking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:41:12 MGT 2024