Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aspirasie
aspirasie [boodskap #144361] Ma, 08 Januarie 2024 12:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aspirasie
Afbreking: as•pi•ra•sie


Selfstandige naamwoord: aspirasie
Meervoud: aspirasies

Betekenis:
• Die wil om iets te bereik; strewe na 'n ideaal.
• (taalkunde) Uitspraak gekenmerk deur sterk uitaseming.
• (biologie) Die inaseming/opsuig van 'n gas of vloeistof.

Gebruik:
• Sy groot aspirasie is om 'n Springbok te word.
• In Wallies word die stemlose plosiewe en nasale deur middel van aspirasie uitgespreek.
• Sekondêre verdrinking is die gevolg van die aspirasie van water in die longe.

Sinoniem:
• ambisie
• begeerte
• drang
• inspirasie
• mikpunt
• strewe
• wens
• inaseming
• opsuiging
• wegsuiging

Afgelei:
• beroepsaspirasie

Vertaling:
Engels: aspiration
Nederlands: aspiratie

Nota:
• Aspirasie is die handeling van aspireer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grasdak
Volgende onderwerp: onthulling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:14:19 MGT 2024