Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grasdak
grasdak [boodskap #144360] Ma, 08 Januarie 2024 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grasdak word gedek.
'n Grasdak word gedek.
grasdak
Afbreking: gras•dak
Samestelling: gras + dak


Selfstandige naamwoord: grasdak
Meervoud: grasdakke
Verkleinwoord: grasdakkie
Meervoud van verkleining: grasdakkies

Betekenis:
• 'n Dak wat met gedrogte gras en ander plantmateriaal bedek is.

Gebruik:
• 'n Grasdak moet gereeld gekam en teen brand behandel word.

Vertaling:
Engels: thatched roof
Nederlands: grasdak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leukemie
Volgende onderwerp: aspirasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:18:13 MGT 2024