Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leukemie
leukemie [boodskap #144359] Ma, 08 Januarie 2024 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leukemie
Afbreking: leu•ke•mie


Selfstandige naamwoord: leukemie
Meervoud: leukemieë

Betekenis:
• Kanker in die bloed. Siekte gekenmerk deur die kwaadwillige vermeerdering van witbloedselle wat swakheid, selfs die dood kan veroorsaak.

Gebruik:
• Navorsing het getoon dat genetika 'n groot rol in die ontwikkeling van leukemie speel.

Sinoniem:
• bloedkanker
• witbloedigheid
• witbloedsiekte

Afgelei:
• leukemielyer
• leukemies (b.nw.)

Vertaling:
Engels: leukaemia
Nederlands: leukemie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbly
Volgende onderwerp: grasdak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:20:12 MGT 2024