Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontgeld
ontgeld [boodskap #144336] Wo, 03 Januarie 2024 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontgeld
Afbreking: ont•geld


Werkwoord: ontgeld
Verlede tyd: het ontgeld

Betekenis:
• Om te boet; die prys vir iets te betaal.

Gebruik:
• Wanneer hy kwaad by die huis hom het sy vrou dit behoorlik ontgeld.

Sinoniem:
• betaal
• boet
• deurloop
• ly
• ontbeer
• verdra
• verduur

Vertaling:
Engels: to pay, suffer for it
Nederlands: ontgelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bres
Volgende onderwerp: omspit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 21:14:40 MGT 2024