Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tussenbeide
tussenbeide [boodskap #144332] Wo, 03 Januarie 2024 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tussenbeide
Afbreking: tus•sen•bei•de
Samestelling: tussen + beide


Bywoord: tussenbeide

Betekenis:
• Tussen twee mense of dinge.

Gebruik:
• Die twee godinne het so baklei dat Zeus tussenbeide moes tree.

Sinoniem:
• tussenbei
• tussenin

Vertaling:
Engels: in-between both
Nederlands: tussenbeide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opknapping
Volgende onderwerp: bierbottel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:30:07 MGT 2024