Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankeer
aankeer [boodskap #144285] Vr, 29 Desember 2023 08:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aankeer
Afbreking: aan•keer
Samestelling: aan + keer


Werkwoord: keer aan, aankeer
Verlede tyd: het aangekeer

Betekenis:
• Om in 'n bepaalde rigting te stuur.
• Om iemand in hegtenis te neem.

Gebruik:
• Hy keer die skape aan na die kraal.
• Die polisie het die dief aangekeer.

Sinoniem:
• aanjaag
• arresteer
• byeenbring
• bymekaarmaak
• vang
• vastrek
• voorkeer
• voortdryf

Vertaling:
Engels: to rope in, herd along; to arrest
Nederlands: aankeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaagtog
Volgende onderwerp: inspring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 08:26:18 MGT 2024