Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huurmoordenaar
huurmoordenaar [boodskap #144280] Vr, 29 Desember 2023 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huurmoordenaar
Afbreking: huur•moor•de•naar
Samestelling: huur + moordenaar


Selfstandige naamwoord: huurmoordenaar
Meervoud: huurmoordenaars

Betekenis:
• Persoon wat mense vir betaling doodmaak.

Gebruik:
• Die polisie vermoed dat die slagoffer deur 'n huurmoordenaar vermoor is.

Vertaling:
Engels: contract killer, hired assassin
Nederlands: huurmoordenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgrawe
Volgende onderwerp: verhoorafwagtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:25:23 MGT 2024