Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » webbediener
webbediener [boodskap #144277] Do, 28 Desember 2023 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18893
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
webbediener
Afbreking: web•be•die•ner
Samestelling: web + bediener


Selfstandige naamwoord: webbediener
Meervoud: webbedieners

Betekenis:
• Program wat webbladsye na gelang van versoek aan kliënte stuur.

Gebruik:
• 'n Webbediener kan opgestel word om bladsye in die gebruiker se voorkeurtaal te stuur, so maak seker jou taalvoorkeur is gestel.

Vertaling:
Engels: web server
Nederlands: webserver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soekenjin
Volgende onderwerp: voorbeeldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:51:22 MGT 2024