ontevrede [boodskap #144267] |
Wo, 27 Desember 2023 19:05 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19673 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontevrede
Afbreking: on•te•vre•de
Samestelling: on- + tevrede
Byvoeglike naamwoord: ontevrede
Attributief: ontevrede
Betekenis:
• Wat nie tevrede is met iets nie.
Gebruik:
• Die skare was ontevrede met die skeidsregter se beslissings.
Sinoniem:
• afgehaal
• bekaf
• dikbek
• dikmond
• gefrustreerd
• geïrriteerd
• mishaag
• ongelukkig
• onvergenoegd
Antoniem:
• tevrede
Afgelei:
• ontevredenes
• ontevredenheid
Vertaling:
Engels: dissatisfied, displeased, discontented
Nederlands: ontevreden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|