Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakansiehuis
vakansiehuis [boodskap #144236] Ma, 25 Desember 2023 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakansiehuis
Afbreking: va•kan•sie•huis
Samestelling: vakansie + huis


Selfstandige naamwoord: vakansiehuis
Meervoud: vakansiehuise
Verkleinwoord: vakansiehuisie
Meervoud van verkleining: vakansiehuisies

Betekenis:
• Huis waarin 'n mens bly as jy op vakansie is.

Gebruik:
• Ek het 'n vakansiehuis vir die skoolvakansie by die see gehuur.

Sinoniem:
• strandhuis
• somerverblyf
• vakansieverblyf

Vertaling:
Engels: holiday home
Nederlands: vakantiehuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrylik
Volgende onderwerp: plaashek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:54:10 MGT 2024