Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aksieplan
aksieplan [boodskap #144183] Do, 21 Desember 2023 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aksieplan
Afbreking: ak•sie•plan
Samestelling: aksie + plan


Selfstandige naamwoord: aksieplan
Meervoud: aksieplanne

Betekenis:
• 'n Plan van aktiwiteite wat uitgevoer moet word om 'n bepaald doel te bereik.

Gebruik:
• Tydens die konferensie is terugvoer gegee oor die regering se aksieplan om beurtkrag aan te spreek.

Sinoniem:
• werkplan
• werkprogram

Vertaling:
Engels: action plan
Nederlands: actieplan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konferensie
Volgende onderwerp: megawatt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 18:36:41 MGT 2024