Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beoordelaar
beoordelaar [boodskap #144175] Wo, 20 Desember 2023 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beoordelaar
Afbreking: be•oor•de•laar
Samestelling: beoordel + -aar


Selfstandige naamwoord: beoordelaar
Meervoud: beoordelaars
Verkleinwoord: beoordelaartjie
Meervoud van verkleining: beoordelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat iets beoordeel.

Gebruik:
• Hy sal tydens die skoonheidswedstryd as 'n beoordelaar optree.

Sinoniem:
• ombudsman
• regter
• resensent
• waardeerder

Antoniem:
• beoordelaarster (vroulik)

Hiponiem:
• boekbeoordelaar
• kredietbeoordelaar
• musiekbeoordelaar

Vertaling:
Engels: judge, critic
Nederlands: beoordelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelief
Volgende onderwerp: longkanker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 19:07:24 MGT 2024