Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelief
gelief [boodskap #144174] Wo, 20 Desember 2023 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18949
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelief
Afbreking: ge•lief
Samestelling: ge- + lief


Byvoeglike naamwoord: gelief, geliefd
Attributief: geliefde

Betekenis:
• Vir wie 'n mens innig lief is.
• Waarvan mense oor die algemeen hou.

Gebruik:
• Sy het haar geliefde man ontydig aan die dood afgestaan.
• Hy is nie besonder gelief nie. Tina Turner was 'n geliefde sanger.

Sinoniem:
• bemind
• dierbaar
• gewild
• populêr

Afgelei:
• geliefdes
• geliefdheid

Vertaling:
Engels: beloved; popular, liked
Nederlands: geliefd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ompraat
Volgende onderwerp: beoordelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 06:50:52 MGT 2024