Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderhandelaar
onderhandelaar [boodskap #144172] Wo, 20 Desember 2023 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderhandelaar
Afbreking: on•der•han•de•laar
Samestelling: onderhandel + -aar


Selfstandige naamwoord: onderhandelaar
Meervoud: onderhandelaars
Verkleinwoord: onderhandelaartjie
Meervoud van verkleining: onderhandelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat onderhandel.

Gebruik:
• Die man wat van die gebou wou afspring is deur 'n onderhandelaar omgepraat.

Sinoniem:
• afvaardiging
• arbitreerder
• bemiddelaar
• tussenganger
• versoener
• verteenwoordiger

Hiponiem:
• hoofonderhandelaar
• vredesonderhandelaar

Vertaling:
Engels: negotiator
Nederlands: onderhandelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oordosis
Volgende onderwerp: ompraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:37:57 MGT 2024