Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordosis
oordosis [boodskap #144171] Wo, 20 Desember 2023 12:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18951
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordosis
Afbreking: oor•do•sis
Samestelling: oor + dosis


Selfstandige naamwoord: oordosis
Meervoud: oordosisse

Betekenis:
• 'n Dosis wat die voorskrif oorskry. 'n Te groot hoeveelheid van iets.

Gebruik:
• 'n Oordosis kalmeermiddels het haar in die hospitaal laat beland.

Sinoniem:
• oormaat

Vertaling:
Engels: overdose
Nederlands: overdosis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitblaas
Volgende onderwerp: onderhandelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:28:47 MGT 2024