Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeantwoord
onbeantwoord [boodskap #144160] Di, 19 Desember 2023 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeantwoord
Afbreking: on•be•ant•woord
Samestelling: on- + beantwoord


Byvoeglike naamwoord: onbeantwoord
Attributief: onbeantwoorde

Betekenis:
• Waarvoor daar nie 'n antwoord gegee is nie.

Gebruik:
• Hy het die antwoorde op talle onbeantwoorde vrae saam met hom na die graf geneem.

Afgelei:
• onbeantwoordbaar

Vertaling:
Engels: unanswered
Nederlands: onbeantwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensvaardigheid
Volgende onderwerp: epigraaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:18:15 MGT 2024