Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo
Hallo [boodskap #2728] Wo, 15 Oktober 2003 01:25 na volgende boodskap
Jaco van Niekerk  is tans af-lyn  Jaco van Niekerk
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaans in die nuusgroepe! Ongelooflik... waaroor praat mense hier?
Re: Hallo [boodskap #2729 is 'n antwoord op boodskap #2728] Wo, 15 Oktober 2003 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jaco van Niekerk" skryf in boodskap news:bmi80p$5su$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Afrikaans in die nuusgroepe! Ongelooflik... waaroor praat mense hier?
>
>

Welkom in de groep Jaco! En je ziet meteen dat hier ook Nederlands gesproken
wordt :-). Of Afrikaans nu een dialect van het Nederlands is of omgekeerd,
daar zijn we nog niet uitgekomen.

We praten over zaken die toevallig langskomen: papegaaien, het weer in
Europa, landbouwwerktuigen, lekkere hapjes voor bij een glaasje, feminisme,
uitstapjes in de bergen, en dit alles met een luchtige ondertoon.
Heb je SCSAA al ontdekt? (soc.culture.south-africa.afrikaans)

groeten van Roely
Re: Hallo [boodskap #2730 is 'n antwoord op boodskap #2729] Wo, 15 Oktober 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Welkom in de groep Jaco!

Van my kant af ook, Jaco! :-)

> En je ziet meteen dat hier ook Nederlands gesproken
> wordt :-). Of Afrikaans nu een dialect van het Nederlands is of omgekeerd,
> daar zijn we nog niet uitgekomen.

Oppas....oppas vir jou. :-)))

> We praten over zaken die toevallig langskomen: papegaaien, het weer in
> Europa, landbouwwerktuigen, lekkere hapjes voor bij een glaasje, feminisme,
> uitstapjes in de bergen, en dit alles met een luchtige ondertoon.

Groooooot verskoning in hierdie opsig aan almal wat aan die laaste
deksels intererssante gesprek deelgeneem het. Ek was so bietjie besig
en kon nog nie weer deelneem nie. Nie dat my "deelname" nodig is nie
- dis net dat ek voel dit was onbeskof van my om 'n draad te begin en
dan nie verder te antwoord nie. Maar ek sal nog....:-))

> Heb je SCSAA al ontdekt? (soc.culture.south-africa.afrikaans)
Ugh....
:-))
Re: Hallo [boodskap #2732 is 'n antwoord op boodskap #2728] Wo, 15 Oktober 2003 18:56 Na vorige boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wel, laas toe ek hier was was dit oor enige iets..ek weet nie of die beleid
in my afwesigheid al verander het nie.


"Jaco van Niekerk" skryf in boodskap news:bmi80p$5su$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Afrikaans in die nuusgroepe! Ongelooflik... waaroor praat mense hier?
>
Vorige onderwerp: Queen
Volgende onderwerp: So koud soos?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:38:30 MGT 2024