Hallo [boodskap #2728] |
Wo, 15 Oktober 2003 01:25 |
Jaco van Niekerk
Boodskappe: 1 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Afrikaans in die nuusgroepe! Ongelooflik... waaroor praat mense hier?
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #2729 is 'n antwoord op boodskap #2728] |
Wo, 15 Oktober 2003 07:59 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jaco van Niekerk" skryf in boodskap news:bmi80p$5su$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Afrikaans in die nuusgroepe! Ongelooflik... waaroor praat mense hier?
>
>
Welkom in de groep Jaco! En je ziet meteen dat hier ook Nederlands gesproken
wordt :-). Of Afrikaans nu een dialect van het Nederlands is of omgekeerd,
daar zijn we nog niet uitgekomen.
We praten over zaken die toevallig langskomen: papegaaien, het weer in
Europa, landbouwwerktuigen, lekkere hapjes voor bij een glaasje, feminisme,
uitstapjes in de bergen, en dit alles met een luchtige ondertoon.
Heb je SCSAA al ontdekt? (soc.culture.south-africa.afrikaans)
groeten van Roely
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #2730 is 'n antwoord op boodskap #2729] |
Wo, 15 Oktober 2003 14:44 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Welkom in de groep Jaco!
Van my kant af ook, Jaco! :-)
> En je ziet meteen dat hier ook Nederlands gesproken
> wordt :-). Of Afrikaans nu een dialect van het Nederlands is of omgekeerd,
> daar zijn we nog niet uitgekomen.
Oppas....oppas vir jou. :-)))
> We praten over zaken die toevallig langskomen: papegaaien, het weer in
> Europa, landbouwwerktuigen, lekkere hapjes voor bij een glaasje, feminisme,
> uitstapjes in de bergen, en dit alles met een luchtige ondertoon.
Groooooot verskoning in hierdie opsig aan almal wat aan die laaste
deksels intererssante gesprek deelgeneem het. Ek was so bietjie besig
en kon nog nie weer deelneem nie. Nie dat my "deelname" nodig is nie
- dis net dat ek voel dit was onbeskof van my om 'n draad te begin en
dan nie verder te antwoord nie. Maar ek sal nog....:-))
> Heb je SCSAA al ontdekt? (soc.culture.south-africa.afrikaans)
Ugh....
:-))
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #2732 is 'n antwoord op boodskap #2728] |
Wo, 15 Oktober 2003 18:56 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wel, laas toe ek hier was was dit oor enige iets..ek weet nie of die beleid
in my afwesigheid al verander het nie.
"Jaco van Niekerk" skryf in boodskap news:bmi80p$5su$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Afrikaans in die nuusgroepe! Ongelooflik... waaroor praat mense hier?
>
|
|
|