Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heeltyds
heeltyds [boodskap #144123] Sa, 16 Desember 2023 08:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heeltyds
Afbreking: heel•tyds
Samestelling: heeltyd + -s


Byvoeglike naamwoord: heeltyds
Attributief: heeltydse

Betekenis:
• Wat die hele tyd duur (veral die hele werksdag).

Gebruik:
• Ek het 'n heeltydse pos aanvaar.

Sinoniem:
• voltyds

Antoniem:
• deeltyds

Vertaling:
Engels: fulltime
Nederlands: voltijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanlê
Volgende onderwerp: keuring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 19:13:59 MGT 2024