Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestudering
bestudering [boodskap #144112] Vr, 15 Desember 2023 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestudering
Afbreking: be•stu•de•ring
Samestelling: bestudeer + -ing


Selfstandige naamwoord: bestudering
Meervoud: bestuderings

Betekenis:
• Die handeling van bestudeer. Noukeurige ondersoek.

Gebruik:
• Biologie is die wetenskaplike bestudering van lewende organismes.

Sinoniem:
• analise
• raadpleging

Vertaling:
Engels: studying
Nederlands: bestudering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorstaan
Volgende onderwerp: passer-en-draaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:39:07 MGT 2024