Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rassesegregasie
rassesegregasie [boodskap #144110] Vr, 15 Desember 2023 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rassesegregasie
Afbreking: ras•se•se•gre•ga•sie
Samestelling: rassese + gregasie


Selfstandige naamwoord: rassesegregasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die skeiding van mense volgens etnisiteit.

Gebruik:
• Tydens Apartheid het die regering rassesegregasie en aparte ontwikkeling voorgestaan.

Sinoniem:
• rasseskeiding

Vertaling:
Engels: racial segregation
Nederlands: rassenscheiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outonoom
Volgende onderwerp: voorstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 08:04:09 MGT 2024