Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slypmasjien
slypmasjien [boodskap #144104] Vr, 15 Desember 2023 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slypmasjien
Afbreking: slyp•ma•sjien
Samestelling: slyp + masjien


Selfstandige naamwoord: slypmasjien
Meervoud: slypmasjiene

Betekenis:
• 'n Toestel wat slyp (afskuur of glad maak).

Gebruik:
• 'n Kragaangedrewe slypmasjien moet 'n skerm hê wat die werker kan beskerm en die die krag van 'n slypwiel wat breek kan weerstaan.

Hiponiem:
• bankslypmasjien
• boorslypmasjien
• fynslypmasjien

Vertaling:
Engels: grinding machine, grinder
Nederlands: slijpmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfregering
Volgende onderwerp: gereedskapmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:08:29 MGT 2024