Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boormasjien
boormasjien [boodskap #144101] Vr, 15 Desember 2023 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18942
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man met 'n boormasjien.
'n Man met 'n boormasjien.
boormasjien
Afbreking: boor•ma•sjien
Samestelling: boor + masjien


Selfstandige naamwoord: boormasjien
Meervoud: boormasjiene
Verkleinwoord: boormasjientjie
Meervoud van verkleining: boormasjientjies

Betekenis:
• Gereedskap waarmee gate in voorwerpe geboor word.

Gebruik:
• Daai gaatjie is te klein, sit 'n groter punt op die boormasjien.

Vertaling:
Engels: drill, boring-machine
Nederlands: boormachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: statisties
Volgende onderwerp: domein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:17:55 MGT 2024