Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » statisties
statisties [boodskap #144100] Vr, 15 Desember 2023 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
statisties
Afbreking: sta•tis•ties


Byvoeglike naamwoord: statisties
Attributief: statistiese

Betekenis:
• Wat op statistiek berus; syfermatig bepaal is.

Gebruik:
• Demografie is die statistiese studie van bevolkings.

Sinoniem:
• probabilisties
• rekenkundig

Afkorting:
• statist.

Vertaling:
Engels: statistical
Nederlands: statistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroepsgerig
Volgende onderwerp: boormasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:21:22 MGT 2024