Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » likwidasie
likwidasie [boodskap #144091] Di, 12 Desember 2023 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
likwidasie
Afbreking: li•kwi•da•sie


Selfstandige naamwoord: likwidasie
Meervoud: likwidasies

Betekenis:
• (ekonomie) Die ontbinding van 'n besigheid en die verkoop van sy bates.
• Die handeling van uitroei/ uitmoor.

Gebruik:
• Die likwidasie van Saambou Bank in 2006 het die land geskok.
• Die fluitjieblaser vrees vir sy fisiese likwidasie.

Sinoniem:
• afwikkeling
• ontbinding
• sluiting
• manslag
• slagting
• uitwissing

Afgelei:
• likwidasie-uitverkoping

Vertaling:
Engels: liquidation
Nederlands: liquidatie

Nota:
• Likwidasie is die handeling of resultaat van likwideer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanmekaarsit
Volgende onderwerp: setmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:39:57 MGT 2024