Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontslape
ontslape [boodskap #144089] Di, 12 Desember 2023 12:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18947
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontslape
Afbreking: ont•sla•pe
Samestelling: ontslaap + -e


Byvoeglike naamwoord: ontslapend
Attributief: ontslape

Betekenis:
• Wat ontslaap/gesterf het.

Gebruik:
• Simakade is die eerste seun van die ontslape koning Goodwill.

Sinoniem:
• dooie
• gestorwe
• heengegane
• oorlede

Verwant:
• ontslapene

Vertaling:
Engels: passed away, deceased
Nederlands: ontslapende

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van ontslaap.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontslapene
Volgende onderwerp: aanmekaarsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 18:12:09 MGT 2024