Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontslapene
ontslapene [boodskap #144088] Di, 12 Desember 2023 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontslapene
Afbreking: ont•sla•pe•ne
Samestelling: ontslape + -ne


Selfstandige naamwoord: ontslapene
Meervoud: ontslapenes

Betekenis:
• Iemand wat ontslaap/gesterf het.

Gebruik:
• Die ontslapene was beskeie, sag geaard en van edele inbors.

Sinoniem:
• dooie
• kadawer
• karkas
• liggaam
• lyk
• sterfgeval

Vertaling:
Engels: departed one
Nederlands: ontslapene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontslaap
Volgende onderwerp: ontslape
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:26:42 MGT 2024