Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortvlugtig
voortvlugtig [boodskap #144076] Sa, 09 Desember 2023 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortvlugtig
Afbreking: voort•vlug•tig


Byvoeglike naamwoord: voortvlugtig
Attributief: voortvlugtige

Betekenis:
• Wat op die vlug is.

Gebruik:
• Die dief het vir die polisie weggehardloop en is voortvlugtig.

Sinoniem:
• vlugtend

Afgelei:
• voortvlugtige (persoon)

Vertaling:
Engels: on the run, fugitive, at large
Nederlands: voortvluchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkopiesentrum
Volgende onderwerp: vernietigend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:45:28 MGT 2024