Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spyte
spyte [boodskap #144058] So, 03 Desember 2023 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spyte
Afbreking: spy•te
Samestelling: spyt + -e


Voorsetsel: spyte

Betekenis:
• Ongeag die situasie.

Gebruik:
• Ten spyte van die oormag was hy nie bang nie.

Sinoniem:
• desondanks
• nieteenstaande
• ondanks
• ongeag

Vertaling:
Engels: despite, defiantly, notwithstanding
Nederlands: ondanks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbinding
Volgende onderwerp: baskitaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:59:13 MGT 2024