Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hervat
hervat [boodskap #144047] So, 03 Desember 2023 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hervat
Afbreking: her•vat
Samestelling: her- + vat


Werkwoord: hervat
Verlede tyd: het hervat

Betekenis:
• Om na 'n onderbreking/staking weer te begin.

Gebruik:
• Die onderhandelinge is die volgende dag hervat.

Sinoniem:
• heropen
• terugkeer
• voortgaan
• voortsit

Afgelei:
• hervatting

Vertaling:
Engels: to resume, restart, de-suspend
Nederlands: hervatten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verleng
Volgende onderwerp: verbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:25:38 MGT 2024