Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verleng
verleng [boodskap #144046] So, 03 Desember 2023 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verleng
Afbreking: ver•leng


Werkwoord: verleng
Verlede tyd: het verleng

Betekenis:
• Om langer te maak.
• Om langer te laat aanhou.

Gebruik:
• Sy verleng die romp om oor haar knieë te hang.
• Die uitverkoping is met 'n dag verleng.

Sinoniem:
• aanlas
• uitrek
• verwyd

Antoniem:
• verkort

Afgelei:
• verlengbaar
• verlengde
• verlenging
• verlengstuk

Vertaling:
Engels: to make longer, lengthen, elongated; to extend
Nederlands: verlengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skietstilstand
Volgende onderwerp: hervat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 00:00:34 MGT 2024